Welkom by die Oud-Affie Netwerk

Die Oud-Affie Netwerk is ‘n interaktiewe netwerk, eksklusief vir oud-leerlinge van die Afrikaanse Hoër Seunskool.

Hierdie unieke platvorm bied aan elke oud-leerling, ‘n eksklusiewe groep mense wat dieselfde hoërskool-agtergrond het en daarom ook dieselfde waardes en etiek nastreef, die geleentheid om te kommunikeer en te netwerk, met die doel om mekaar te ondersteun en mekaar se belange te bevorder. Die Oud-Affie Netwerk bied ook 'n funksie wat jou toelaat om oud-Affies te soek onder hul naam, jaar gematrikuleer, huidige dorp of selfs beroep.

Sluit gerus gratis aan of opdateer jou inligting deur te kliek op Sluit Aan / Opdateer.

Kliek hier om te sien hoe 'n tipiese profiel op die OAN lyk.

Om onder op die tuisblad van die Oud-Affie Netwerk te bemark of via ons Facebook-blad, kontak ons gerus.

"Eenmaal 'n Affie, altyd 'n Affie"

Terug Terug na bo